Logo-Amptelik_2024
NG Kerk Argief
Die Argief van die NG Kerk bewaar argivalia, huisves digitale versamelings, stel inligting vir navorsers beskikbaar, bied toegang tot inligtingswette, en stoor vergaderingsdokumentasie van sinodes, ringe, en gemeentes.

Die Argief van die NG Kerk bewaar sinodes, ringe en gemeentes se argivalia en dien ook as ‘n inligtingsbron vir navrae of persone wat navorsing doen. Handleidings, Acta van sinodes en hulpmiddels word gereeld opdateer. (www.kerkargief.co.za)

Alle formele dokumente sal voortgaan direk na die kerkagief gekoppel word. Dit help dat ons altyd die mees opdateerde dokument beskikbaar stel aan predikante en gemeentes. Vir enige navrae, kontak asseblief die kantoor van die kerkargief telefonies by 021 882 9923 of via e-pos by argief@kaapkerk.co.za

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB