CLF: CLF het in 1957 as selfstandige instansie ontstaan. Dit het produkte vir die destydse NGKA gelewer, maar mettertyd ook vir die NG Sendingkerk en ander kerke in die NG Kerkfamilie (binne- en buitelands). Toe die NG Kerk CLF in 1968 per kontraktuele ooreenkoms “oorgeneem” het, was die duidelike veronderstelling dat CLF “in trust” vir die NG Kerkfamilie bedryf sou word met die bedoeling om bedieningsmateriaal vir die kerke in die NG Kerkfamilie daar te stel. CLF was dus deurgaans posisioneer as instansie van en vir die NG Kerkfamilie. (www.clf.co.za)

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration