
Hugenote Kollege: Die Hugenote Kollege in Wellington, Suid-Afrika, is ‘n privaat Christelike Verdere Onderrig en Opleidingsinstansie wat in 2012 ‘n sertifikaatkursus (vlak 4 van die Nasionale Kwalifikasieraamwerk) in Gemeenskapsontwikkeling aanbied. (www.hugenote.com)