Logo-Amptelik_2024
IN PAS – Werkgroep
'n Taakspan wat praktyke en gewoontes ontwikkel om gemeentes en gelowiges te ondersteun om roepingsgetrou te leef.

IN PAS met die lewende God: Ritmes en gewoontes van Roepingsgetroue Gemeentes is ‘n handleiding wat deur die taakspan ontwikkel is om gemeentes te help om ‘n missionale kultuur in die gemeente te vestig. Die In Pas beweging vestig leergemeenskappe in die sinodes wat gemeentes help om praktyke en gewoontes in te oefen sodat ons roepingsgetrou kan leef. Kliek op die skakel om op hulle aanlyn platform te registreer en deel te word van leergemeenskap saam met ander gemeentes oor die land.

 

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Amount
Show your name in the donations list
Name