Die Algemene Sinode 2023 gee aan die Algemene Taakspan Leer en Aktuele Sake opdrag om voort te gaan met ’n werkgroep vir Gendergeregtigheid.
’n Genderkoördineerderstruktuur word gevestig wat ’n koördinerende funksie het tussen Gendertaakspanne en -werkgroepe van streekssinodes, ATLAS en ander plekke waar Gendersake op die tafel is, byvoorbeeld die ATP en ATR.