Humanitêre hulp in Midde Ooste

Duidelike kommunikasie is nodig, veral wanneer daar spanning of onsekerheid is. Hier is ’n paar eerlike vrae en antwoorde

Pastorale brief in Augustus 2025

Ons is bewus van soveel onrustigheid, kommer en nood rondom ons. Ons soek wysheid as gelowiges en bid dat God ons genadig sal wees. ‘n Brief aan leraars en lidmate.

ʼn Oop deur vir maatskaplike bedieningsvennote

KMDR kry weer ‘n administratiewe tuiste in die kantoor van die Algemene Sinode. Hierdie fisiese nader beweeg hoop om by te dra tot die versterking van samewerking op ‘n interdissiplinêre bedieningsvlak.

Pastorale brief

Ons is bewus van soveel onrustigheid, kommer en nood rondom ons. Ons soek wysheid as gelowiges en bid dat God ons genadig sal wees. ‘n Brief aan leraars en lidmate.

Voorbidding vir Israel-Palestina

Sondag 6 Oktober 2024 is nagenoeg ‘n jaar nadat die mees onlangse konflik in die Gaza-strook opgevlam het. Laat ons intree vir vrede en geregtigheid hier en elders in die wêreld.

Kerkorde en Reglemente 2023

Artikels en reglemente van die Algemene Sinode in Oktober 2023 en uitgebrei met riglyne en funksionele besluite.

Herdelike Brief: Algemene Sinode 2023

Ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen van die Algemene Sinode van 2023, skryf in hierdie herderlike brief an alle gemeentes, lidmate, en kerkraadslede oor die besluite van die Algemene Sinode van 2023.

Open chat
Hello 👋
Kan ons jou help?