Amptelike Kommunikasie vanuit die ASM vergadering van 27-29 Februarie 2024

Die resultaat van die ASM vergadering van 27-29 Februarie 2024 is inderdaad die vrug van gedeelde leierskap en daarvoor is ons oneindig dankbaar.  Vir diegene wat daar was, nogmaals dankie vir die toewyding waarmee elkeen aan die onderskeidingsprosesse wat deel van die sakelys was, deelgeneem het.

Amptelike kommunikasie vir verdere verspreiding is

Ons bly biddend en in verbondenheid. Mag die Here die leierskap van sinodes met beskeie wysheid, vriendelike geduld, en verdraagsame liefde seën (Ef 4:2) terwyl leiding gegee word om die eenheid waarmee die Gees die kerk van Christus saambind, ten alle koste te bewaar (Ef 4:3).

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Podsending: Hoekom luister so belangrike deel van sosiale innovasie is … – Frederick Marais gesels met Joe Janse van Rensburg
13 July 2026
Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Uil – Gebed
13 July 2026
Uil
13 July 2026
Skuiling
12 July 2026
Igloe
11 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026
Amount
Show your name in the donations list
Name

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB