PASTORALE BRIEF

Deernisvolle skrywe aan die kerk na afloop van ‘n buitengewone sitting van die Algemene Sinode | 2016
REFO 500

Merk September 2017 op die kalender vir die viering van 500 jaar van reformasie
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Kerklike weg rondom selfdegeslagverbintenisse

Kritiek op die kerk se uitvoering van bepaalde besluite rakende die bevestiging van selfdegeslagverbintenisse
Skrywe van die Algemene Sekretaris – ASM vergadering

Terugvoer oor sake op die agenda van die Moderamen, waaronder ‘n buitengewone sinode in 2016
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Appélproses

Regsekerheid word gesoek oor appélproses na aanleiding van besluite van die Algemene Sinode | Selfdegeslagverhoudings
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Junie Nr 2

Meer oor die ingewikkelde proses rondom die hantering van appèlle
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Junie

Kerklike werksaamhede | Teologiese opleiding, huweliksbevestigers, jeugsake, Reformasie 500, ‘n versoeningsgeleentheid, en droogtehulp
Versoeningsveldtog

Versoening | ‘Sing ‘n nuwe lied Suid Afrika’