Skrywe van die Algemene Sekretaris – Februarie 2018

Dag Zero in die Wes Kaap en leierskap voer gesprek met Solidariteit.
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Januarie 2018

Kommer oor die onderwys, aanbod om internasionale byeenkoms van kerke aan te bied, en ‘n ontmoeting met die EFF.
NG Kerk kommentare oor die Skolewet

Reaksie op die wysigingswetsontwerp met betrekking tot die Skolewet
Opvolg: Skolewet en Verootmoediging

Nog kommentaar op wysigingswetsontwerp gesoek en ‘n dag van gebed en verootmoediging
Biddag: geweld, misdaad en droogte

Bid saam met Goudland Sinode vir onaanvaarbare toestande van geweld en plaasmoorde, asook omstandighede in die landbou wat mens en dier raak.
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Oktober 2017

Hofsaak, Commission for Cultural, Religious and Language Rights, wysigingswetsontwerp van die Skolewet.
Uitspraak oor Godsdiens op skole

Beste kollega Die afgelope week of twee het die kerk kennis geneem van die CRL se reaksie op onder meer die NG Kerk se kommentaar op die regulering van godsdiens. Die NG Kerk het reeds daarop gereageer en ʼn artikel in Rapport van 2 Julie het berig dat die regulering van godsdiens baie sterk teengestaan […]
Pakket vir Biddag: Jeug en Kategese

Anriette de Ridder het vir die Biddag: Jeug en Kategese ‘n baie nuttige pakket saamgestel
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Mei (2) 2017

Die pad na ʼn missionale kerk het twee spore: ʼn diep kultuurverandering en die skep van nuwe geloofsgemeenskappe. Vind ook ʼn Afrikaanse gids vir voorbidding vir ons land.
Skrywe van die Algemene Sekretaris – Mei 2017

Verskeie nuusbrokkies, waaronder ‘n ontmoeting met leiers van die VGK