Hulp aan Mosambiek

Skade wat deur sikloon Idai in Mosambiek aangerig is roep om ondersteuning.
Hofuitspraak: Standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudings

Die hofuitspraak rondom die NG Kerk se standpunt oor selfdegeslagverhoudings is bekend – 2019
Biddag vir Jeug en Onderwys

Onderwys en opvoeding is ‘n saak waaroor die NG Kerk baie sterk voel en bid en meewerk om kwaliteit onderrig te bevorder.
Uitspraak van die hofsaak, Regulering van godsdiens en Kerswense

Enkele sake van belang word aangespreek voordat werksaamhede vir die jaar (2018) tot ‘n einde kom.
Gebedsgeleentheid en hofsaak oor selfdegeslagverhoudings

Oproep om gebed op Sondag 2 September 2018
Gedragskode en Gronddebat

‘n Uitnodiging om kommentaar te lewer op ‘n gedragskode vir godsdiens, asook op die heersende gronddebat.
Verklaring van die moderatuur: Hofsaak oor selfdegeslagverhoudings

Kommentaar op berigte in die pers insake die hofsaak rondom selfdegeslagverbintenisse waarin die NG Kerk tans betrokke is.
Verklaring van die moderamen van die NG Kerk oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika

Die Moderamen roep lidmate tot aktiewe getuienis op.
Die NG Kerk en grondhervorming

Die NG Kerk neem aktief deel aan die gesprek oor grondkwessies.
Verklaring van die NG Kerk Moderatuur

Elf lidmate van die NG Kerk open ‘n regsproses teen die Algemene Sinode se 2016 besluit oor selfdegeslagverbintenisse. Belangrike verkiesing van skoolbeheerliggame.