Verklaring van die moderatuur: Hofsaak oor selfdegeslagverhoudings

Beste Kollega

Ek vertrou dit gaan goed. Met Pinkster om die draai, glo ek jy is in hierdie stadium hard aan die voorberei. Sterkte daarmee. Mag dit, soos elke jaar, ʼn baie geseënde tyd wees. Hoe wonderlik om opnuut die teenwoordigheid en voortgaande menswording van die opgestane Here te kan vier. En hoe Christus ná sy hemelvaart steeds in die kerk en in die wêreld aan die werk is.

Aangeheg vind jy ʼn verklaring van die moderatuur. Die afgelope tyd het daar in die pers berigte verskyn oor die hofsaak waarin die NG Kerk tans betrokke is. In die verklaring wat aangeheg is, volg kommentaar op hierdie berigte.

Klik hier vir die verklaring van die moderatuur.

Vriendelike groete

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026
Brief: Om as leraar af te los op die platteland
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Igloe
11 July 2026
Kwaliteit – Gebed
10 July 2026
Kwaliteit
10 July 2026
Pa – Gebed
9 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB