Die ASM het in die afgelope termyn besin oor die kanker van korrupsie in ons samelewing. Naas hierdie besinning het die ASM deur afvaardiging ook op verskeie platforms aan publieke getuienis rondom die saak deelgeneem.
Lees HIER die oorsig verslag op teologiese besinning, publieke getuienis en praktiese voorstelle vir bediening rondom die kanker van korrupsie in ons samelewing.