Teologiese Raamwerk vir Ekologie

VORDERINGSVERSLAG – KONSEP RAAMWERK VIR ’N TEOLOGIE VIR EKOLOGIE

Die Taakspan Ekologie reageer in opdrag van die Algemene Sinode, Oktober 2023: Die Algemene Sinode versoek die taakspan om ‘n raamwerk dokument vir ‘n teologie van ekologie te ontwikkel van waaruit die kerk (sinodes en gemeentes) gehelp kan word om binne hul spesifieke konteks teologies verantwoordelik met die omgewing om te gaan. 

‘n Vorderingsverslag dien by die vergadering van die ASM 11-13 November 2025 en kommentaar van sinodes word ingewag teen Februarie 2026. Die verslag kan hier  afgelaai en gelees word. 

Enige navrae of kommentaar kan gestuur word aan niomav@ngkerk.org.za of nadiaa@ngkerk.org.za 

 

Plasinggalery
Pos Dokumente
Teologie vir Ekologie
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar)
11 August 2026
Omgewing: Toe word ons gróót doelwit vir plastiekvry-leef ’n uitdagende avontuur
11 August 2026
Elders gesien | Hugenote Kollege bied aanlyn inligtingsessie (3 en 17 Sept) vir voornemende Bedienaars in die NG Kerk 
11 August 2026
Huldeblyk aan Patrick R Keifert: ’n Teoloog wat die kerk geleer het om te luister
10 August 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Nadink – Gebed
13 August 2026
Nadink
13 August 2026
Son – Gebed
12 August 2026
Son
12 August 2026

Lig Tydskrif Vennote

‘Ek het die Voorsiener gesien’ – man getuig hoe God sy sterwende broer se vrese besweer
12 August 2026
Vyf vroue vertel van hul grootste seer: ‘Genesing begin wanneer jy oor jou pyn praat’
7 August 2026
‘My identiteit lê nie meer in ’n diagnose nie’ – Binnelanders-aktrise maak haar hart oop oor haar pad met depressie
5 August 2026
‘Noah kon nog geleef het …’ – ma maak hart oop ná vroedvrou se wandade
3 August 2026