‘n Gebedsgids vir Paasnaweek 2026 – Voorbidding en Veilige Padgebruik

Jesus se laaste week op aarde – Matteus 21-28

Ons noem Jesus se laaste week op aarde die Groot Lydensweek. Met hierdie greep uit Jesus se lewe in gedagte, dink ons nie net aan die gebeure 2000 jaar gelede nie, maar tree ons in vir ‘n wêreld hier en nou wat smag na Hoop. Ons bid vir die veiligheid van kosbare menselewens op ons land se paaie en ons bly gereed om te getuig van die hoop wat in ons leef (1 Petrus 3:15)

Kry die gebedsgids hier

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Lekkerlees: Oor Leonard Cohen en die lewe
28 September 2026
Plaaslike verkiesing (4 November): ‘Gemeentes is nie eilande nie’
28 September 2026
Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte 
28 September 2026
Skrywer ry 36 000 km op die spoor van bekende kerkargitek se nalatenskap: Dominees, eiendomskommissies en kerkrade móét dié boek lees
28 September 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Swart – Gebed
28 September 2026
Swart
28 September 2026
Grys
27 September 2026
Blou
26 September 2026

Lig Tydskrif Vennote

Boeliegedrag onder volwassenes: Hoe herken en hanteer ’n gelowige dit?
25 September 2026
‘Hoe kon ek God 74 jaar lank ignoreer?’ – ongelowige kom wonderbaarlik tot bekering
25 September 2026
Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop
23 September 2026
Boelies in skole: Wat dryf ’n kind om ander seer te maak?
22 September 2026