Verklaring van die moderamen van die NG Kerk oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika

Beste Kollegas

Hierdie week was die Algemene Sinodale Vergadering by Emseni, Kemptonpark gehou.

Daar is oor heelwat sake van belang gesels, soos onder andere die talle berigte van korrupsie, magsmisbruik, swak bestuur  deur die regering, morele verval uit verskeie oorde en die uitsprake van die Openbare Beskermer.  Na aanleiding van hierdie besprekings het die Moderatuur genoodsaak gevoel om die meegaande verklaring oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika uit te reik.

U is baie welkom om dit met die res van die gelowiges in u gemeente te deel.

KLIK HIER vir die verklaring van die moderamen.

Groete

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Jan Lubbe | Uit my Kerkdagboek: ’n Vrouestem vir vrede en menslikheid
20 November 2026
Bestel die gedrukte Kerkbode vir 2027: Bly op hoogte en belê in betroubare kerkjoernalistiek
20 November 2026
Nadia Marais: Die geskenk van verbeelding
19 November 2026
Omgewing: Ons droom van ’n groener Kersfees, nie ’n wit Kersfees
19 November 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Heilige Gees – Gebed
23 November 2026
Heilige Gees
23 November 2026
Christus
22 November 2026
God
21 November 2026

Lig Tydskrif Vennote

‘Jou lig skyn helder, Deon’: Mense se omgee dra sanger ná ongeluk
17 November 2026
Ná haar man se dood en vier vernietigende vloede getuig boervrou: ‘God stuur engele om te help’
17 November 2026
‘Selfs ná die grootste val sal jy weer opstaan wanneer God jou oprig,’ – Verlamde oud-rugbyspeler en sy vrou getuig
16 November 2026
Porterville se miracle child: ‘Vir haar is dié soort sportprestasies ’n wonderwerk’
13 November 2026