Evangelisasie en Diakonaat as een beweging

VORDERINGSVERSLAG

Die Taakspan Evangelisasie en die Taakspan Diakonaat reageer in opdrag van die Algemene Sinode, Oktober 2023: Die taakspan Missionale Roeping word versoek om aandag te gee aan die integrasie van evangelisasie met ander missionale werksaamhede, veral diakonaat en die aanspreek van sosiale geregtigheid.

‘n Vorderingsverslag dien by die ASM 11-13 November 2025. Hierdie verslag dien as vertrekpunt tot ʼn onderskeidingsproses oor die NG Kerk se betrokkenheid by menslike lyding en nood. Die teologiese uitgangspunte wat evangelisasie en diakonaat onlosmaaklik aan mekaar verbind, is tydens die vergadering van die ASM voorgehou, waarna dit na die samestellende sinodes versend is vir kommentaar teen Maart 2026. 

Die volledige verslag kan hier afgelaai of gelees word. Kommentaar kan voor of tot en met 1 Maart 2026 gestuur word aan niomav@ngkerk.org.za 

Plasinggalery
Pos Dokumente
'n Geïntegreerde benadering tot Evangelisasie en Diakonaat
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

NG Gemeente Ellisras-Wes: Voltydse leraar
13 August 2026
NG Gemeente Waterbron: Leraar vastetermynpos (drie jaar)
13 August 2026
Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Gemeente: Voltydse leraar (of diensleraar)
11 August 2026
Omgewing: Toe word ons gróót doelwit vir plastiekvry-leef ’n uitdagende avontuur
11 August 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Nadink – Gebed
13 August 2026
Nadink
13 August 2026
Son – Gebed
12 August 2026
Son
12 August 2026

Lig Tydskrif Vennote

‘Ek het die Voorsiener gesien’ – man getuig hoe God sy sterwende broer se vrese besweer
12 August 2026
Vyf vroue vertel van hul grootste seer: ‘Genesing begin wanneer jy oor jou pyn praat’
7 August 2026
‘My identiteit lê nie meer in ’n diagnose nie’ – Binnelanders-aktrise maak haar hart oop oor haar pad met depressie
5 August 2026
‘Noah kon nog geleef het …’ – ma maak hart oop ná vroedvrou se wandade
3 August 2026