Huweliksbevestigers

Algemene inligting rakende die bevestiging en registrasie van huwelike

Departement Binnelandse Sake se webblad: www.home-affairs.gov.za

Belangrike inligting vir Huweliksbevestiger

  • Registrasie van huwelike – dokumentasie benodig
  • Kwitansie vir inhandiging van vorms by Department van Binnelandse Sake – dit dien as skriftelike bewys dat ‘n huwelik (of meer as een huwelik) se dokumentasie wel by die DBS ingehandig is.
  • Registrasie van huwelike – Dept van Binnelandse Sake indieningstydperk -​Vorm DHA 30
  • Huweliksregistrasievorm – Klik hier vir wenke vir die invul van die vorms
  • Huwelike – Buitelanders, geskiedenis, weduwee, wewenaar

NUUTSTE GESPREK MET DIE DEPT VAN BINNELANDSE SAKE.

2016 – Departement Binnelandse sake

Gesprek met die Departement oor die registrasie van huweliksbevestigers, diens by inhandigingskantore en die skuif van huweliksbevestigers se leêrs van een kantoor na ‘n ander.

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Mediaverklaring: Stabilis Behandelingsentrum staak bedrywighede op 30 November 2026
14 November 2026
Elders gesien | Verkiesing: Kerkleiers oor samewerking tussen partye en lae stempersentasie
13 November 2026
Wanneer Woordverkondigers luister na woordkunstenaars
12 November 2026
NG Moedergemeente Ladybrand: Vastetermyn leraarspos
12 November 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Ywer
14 November 2026
Knippie
13 November 2026
Tas – Gebed
12 November 2026
Tas
12 November 2026

Lig Tydskrif Vennote

Porterville se miracle child: ‘Vir haar is dié soort sportprestasies ’n wonderwerk’
13 November 2026
#2‘God het ons gered sodat ons die ware Jesus kon leer ken’ – Ná jare breek hulle met die kultus
11 November 2026
#1‘God gaan jou vernietig as jy ongehoorsaam is’ – Paartjie lig die sluier ná jare in ’n geslote geloofsgemeenskap
10 November 2026
‘Die moeilikste deel is nie my gesin wat gesterf het nie, dis dat ék oorleef het’
9 November 2026