Plastic People: Dokumentêr-vertoning

Plastic People: Dokumentêr-vertoning

Kom kyk saam na die bekroonde dokumentêr Plastic People: The Hidden Crisis of Microplastics – ʼn onthutsende blik op ons

Wêreldwyd word meer as 1,5 miljard plastiekbottels elke dag gekoop, en bykans die helfte van alle plastiek word net een keer gebruik . Nou vind wetenskaplikes mikroplastiek deeltjies in ons bloed en selfs in die bloed van babas.

As deel van ʼn inisiatief deur die Algemene Sinode se Taakspan Ekologie word hierdie dokumentêr reg oor die land vertoon ter inleiding van die jaarlikse Seisoen van Skepping. Die film neem ons saam met joernalis Ziya Tong op ʼn persoonlike reis na die wetenskaplikes wat hierdie krisis bestudeer – en vra: Wat kan ons daaraan doen?

📅 Vertonings in die Oostelike Sinode :
• NG Skuilkrans – 7 September, 10:30 & 15:30 (H/v Cussonialaan en Jan Albert straat, Pretoria)

📅 Vertonings in die Noordelike Sinode:

• NG Stellastraat – 18 September, 18:30 (158 Stellastraat, Waterkloof, Pretoria) 
• NG Rietfontein-Noord – 26 September, 10:00 & 19:30 (24ste laan 800, Rietfontein, Pretoria)
• Excelsus Lentekonferensie – 17 September, 17:30 (H/v Duxbury en Herold straat, Hatfield, Pretoria)

📅 Vertonings in die Hoëveld Sinode: 
• NG Aan die Berg – 7 September, 17:00 (Lawleylaan 17, Northcliff, Randburg)

📅 Vertonings in die Goudland Sinode: 
• NG Elspark – 19 September (85 Kingfischer Laan, Elspark, Germiston)

• NG Debruinspark, Ermelo – Datum en plek  sal nog bevestig word

📅 Vertonings in die Wes-Kaap sinode:
• NG Grootte Kerk – 2 Oktober, 18:00
• NG De Tyger – 28 September, 17:00 (63 Frieslandstraat, Parow, Kaapstad)
• NG Gordonsbaai – 7 September, 17:30 (71 Admirals Weg, Gordonsbaai)
• NG Kogelberg – 7 September, 18:00 (4de Laan, Kleinmond)
• NG Stellenberg – 4 September, 18:30 (Hv Mountain View Rylaan & Exelweissweg, Eversdal)
• NG Vredenburg  – 20 Oktober (Kerk Straat, Vredenburg)

📅 Vertonings in die Oos Kaap sinode:

• NG Jeffreysbaai – 26 September, 18:00 (H/v Olienhout straat en Torchlaan, Wavecrest)

📅 Vertonings in die Kwazulu-Natal sinode:
• NG Scottburgh – 7 September, 17:00 (Ann Abor Straat, Scottburgh)

• NG Krantzkloof – 10 Oktober (17 Long straat, Kloof, Durban) 

• NG Margate – 1 November, 17:00 (1 Kerkstraat, Ramsgate Beach, Margate)

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Brief: Waar is die kind in ons morele gesprekke?
7 September 2026
Nagedink oor SAAMkoms 2026: Wat staan in transformasie se pad?
7 September 2026
Brief: Liewe Dominee, staan sterk!
7 September 2026
Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos
7 September 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Eerlik
8 September 2026
Tollenaarsgebed
7 September 2026
Skaal
6 September 2026
Raad
5 September 2026

Lig Tydskrif Vennote

Desiré Gardner: ‘My lewe is een lang antwoord op gebed’
7 September 2026
Hondehelde: ’n terapiehond, ’n beskermengel en ’n kankerversorger
2 September 2026
Vier maande lank het ’n masjien vir haar asemgehaal: ‘Ek het net gebid dat ek my dogtertjie weer kon vashou’
1 September 2026
Ons plek aan God se tafel
31 August 2026