Verklaring van die moderamen van die NG Kerk oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika

Beste Kollegas

Hierdie week was die Algemene Sinodale Vergadering by Emseni, Kemptonpark gehou.

Daar is oor heelwat sake van belang gesels, soos onder andere die talle berigte van korrupsie, magsmisbruik, swak bestuur  deur die regering, morele verval uit verskeie oorde en die uitsprake van die Openbare Beskermer.  Na aanleiding van hierdie besprekings het die Moderatuur genoodsaak gevoel om die meegaande verklaring oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika uit te reik.

U is baie welkom om dit met die res van die gelowiges in u gemeente te deel.

KLIK HIER vir die verklaring van die moderamen.

Groete

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026
Brief: Om as leraar af te los op die platteland
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Igloe
11 July 2026
Kwaliteit – Gebed
10 July 2026
Kwaliteit
10 July 2026
Pa – Gebed
9 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026