Die NG Kerk en grondhervorming

Beste Kollega

Groete vir jou vanuit die kantoor van die Algemene Sekretaris. Ek hoop dit gaan goed en dat jy die goedheid en sorg van ons hemelse Vader op ʼn wonderlike manier ervaar.

Hierdie brief gaan oor die posisie van die NG Kerk ten opsigte van die grondkwessie. Dit is ʼn saak waaroor die NG Kerk al lank dink en reeds standpunte geformuleer het.

Waarskynlik sal jy die een of ander tyd met die vraag oor die kerk se posisie gekonfronteer word. Hierdie brief wil jou daarmee help.

KLIK HIER vir die brief oor die NG Kerk en grondhervorming.

Geseënde Lydenstyd.

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Brief: Waar is die kind in ons morele gesprekke?
7 September 2026
Nagedink oor SAAMkoms 2026: Wat staan in transformasie se pad?
7 September 2026
Brief: Liewe Dominee, staan sterk!
7 September 2026
Durbanville-gemeente: Voltydse leraarspos
7 September 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Eerlik
8 September 2026
Tollenaarsgebed
7 September 2026
Skaal
6 September 2026
Raad
5 September 2026

Lig Tydskrif Vennote

Desiré Gardner: ‘My lewe is een lang antwoord op gebed’
7 September 2026
Hondehelde: ’n terapiehond, ’n beskermengel en ’n kankerversorger
2 September 2026
Vier maande lank het ’n masjien vir haar asemgehaal: ‘Ek het net gebid dat ek my dogtertjie weer kon vashou’
1 September 2026
Ons plek aan God se tafel
31 August 2026