Reformasie 500

Beste kollega,

Refo500NuusbriefIn 2017 vier ons die vyfhonderdjarige herdenking van die Reformasie. Met die oog hierop ontwikkel die Taakspan Refo 500 materiaal om gemeentes te ondersteun met dié vieringe. Besoek gerus die Reformasie 500 webtuiste waar nuwe materiaal deurlopend beskikbaar gemaak word.

Jy kan ook hier inteken om die Refo 500 nuusbrief te ontvang en só op hoogte bly.

Saam in Sy diens.

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

NG Kerk Vrystaat: Voltydse senior leierskappos (PSD)
13 October 2026
NG Kerk in Noord-Kaapland hou sinodesitting | Dag 1: ‘My bede is dat God hier sigbaar sal word’
12 October 2026
Reeks oor roepingsverhale: ‘My lewenspad tot hier’
12 October 2026
Brief: Hartkreet van ’n Dopper-in-diaspora
12 October 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Regter
14 October 2026
Kind – Gebed
13 October 2026
Kind
13 October 2026
Tug – Gebed
12 October 2026

Lig Tydskrif Vennote

“My seuns sukkel om ‘die nuwe weergawe van my’ te aanvaar” – vrou vertel van uitdagings ná breinoperasie
13 October 2026
Hoofmeisie met kanker: ‘Wonderwerke gebeur vandag nog’
7 October 2026
Man oor sy buite-egtelike verhouding: Só lyk die spoor van leuens en verwoesting – toe God se genadige ingryping
6 October 2026
‘Skryf is vir my soos om aan die soom van Jesus se kleed te raak’ – LiG-rubriekskrywer vertel hoe gehoorsaamheid haar lewe verander het
5 October 2026