Hofuitspraak: Standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudings

Julle is bewus van die die hofuitspraak wat gister op 8 Maart gelewer is rondom die NG Kerk se standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudings. Die moderatuur het in die verband die volgende verklaring gemaak:

Die Moderatuur het kennis geneem van die uitspraak van die hof en respekteer dit. Die kerk sal uiteraard deur die loop van die komende dae die uitspraak saam met ons regspan bestudeer en dan besluit of daar redes is waarom ons aansoek sal doen om te appelleer. Ons het 15 hofdae om hierdie proses te voltooi.

Klik hier vir die uitspraak wat ook beskikbaar is op die kerk se webblad by www.ngkerk.org.za asook die van Kerkbode http://kerkbode.christians.co.za/2019/03/08/kerksaak-lees-volledige-uitspraak-hier/

Ons wil graag al ons lidmate en gemeentes versoek om saam met ons te bid vir duidelike leiding en helderheid oor die beste opsies vorentoe.

Die moderatuur onderneem om lidmate op hoogte te hou.

Vriendelike groete

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

 

 

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Podsending: Hoekom luister so belangrike deel van sosiale innovasie is … – Frederick Marais gesels met Joe Janse van Rensburg
13 July 2026
Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Uil – Gebed
13 July 2026
Uil
13 July 2026
Skuiling
12 July 2026
Igloe
11 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026