WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING

Die Argivaris en Aktuarius het opdrag gekry om ’n handleiding saam te stel oor die hantering van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, die sogenaamde POPI-wet (bekend as POPIA).

Die handleiding is nou op die Algemene Sinode se webwerf beskikbaar. KLIK HIER om die handleiding af te laai.

Neem asseblief kennis van die volgende:

  1. Dit is die eerste uitgawe van die handleiding.  Gebruik dit asseblief as ’n werkdokument en lewer kommentaar of rig navra aan: Dr Andrew Kok (argief@kaapkerk.co.za) of Dr Dewyk Ungerer (dewyku@iafrica.com)
  2. Die handleiding is spesifiek vir gebruik deur gemeentes (kerkkantore) saamgestel.  In April 2021 sal daar ook ’n handleiding aan sinodale kantore beskikbaar gestel word.
  3. Die handleiding sal ook aan sinodale kantore gestuur word vir verspreiding in elke sinodale gebied.
  4. Neem kennis:  Die regulasies bepaal dat elke gemeente voor einde Maart 2021 ’n inligtingsbeampte by die Inligtingsreguleerder moet registreer.  Ons het kennis gekry dat hierdie proses eers uitgestel is.  Sodra ons ’n finale datum het, sal ons dit aan gemeentes kommunikeer.  Moet dus nie nou die gemeente se inligtingsbeampte probeer registreer nie.
  5. Alle dokumente is beskikbaar by https://www.kerkargief.co.za/inligtingswet/#popia

Vriendelike groete

Gustav Claassen
Algemene Sekretaris
Nederduitse Gereformeerde Kerk

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026
Brief: Om as leraar af te los op die platteland
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Igloe
11 July 2026
Kwaliteit – Gebed
10 July 2026
Kwaliteit
10 July 2026
Pa – Gebed
9 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB