Kerkkalender 2025

** LET WEL: Die datums hieronder is soos ons dit tans uit verskeie bronne kon kry. Dit is onderhewig aan verandering.
Nuwejaarsdag 1 Januarie
Biddag vir Opvoeding en Onderwys 9 Februarie
Lydensweke begin (Verheerlikingsondag) 2 Maart
Aswoensdag 5 Maart
Wêreldbiddag vir Vroue 7 Maart
Wêreldbiddag vir Mans 8 Maart
Lydensweek 2 9 Maart
Lydensweek 3 16 Maart
Menseregtedag 21 Maart
Lydensweek 4 23 Maart
Lydensweek 5 30 Maart
Lydensweek 6 / Dag van Danksegging en Verootmoediging 6 April
Groot Lydensweek / Palmsondag 13 April
Goeie Vrydag 18 April
Gesinsdag 21 April
Vryheidsdag 27 April
Werkersdag 1 Mei
Sinodale Bid- en Dankdag 4 Mei
Arbeidsondag 4 Mei
Moedersdag 11 Mei
Hemelvaart 29 Mei
Biddag vir Ekologie 1 Junie
Pinkster 1-6 Junie
Pinksterfees / Biddag vir Jeug en Kategese 8 Junie
Vadersdag / Nasionale Biddag vir Blindes 15 Junie
Jeugdag 16 Junie
Nasionale Vrouedag 9 Augustus
Bybelsondag 31 Augustus
Nasionale Biddag vir Dowes 7 September
Toerustingsondag 14 September
Erfenisdag 24 September
Biddag vir Bediening aan die Jode 28 September
Biddag vir Bejaardes 5 Oktober
Biddag vir Gesondheidsdienste 19 Oktober
Hervormingsfees 26 Oktober
Biddag vir Beskermingsdienste 16 November
1ste Advent / Biddag in aansluiting by Wêreldvigsdag 30 November
Wêreldvigsdag 1 Desember
2de Advent 7 Desember
3de Advent 14 Desember
Versoeningsdag 16 Desember
4de Advent 21 Desember
Kersfees 25 Desember
Welwillendheidsdag 26 Desember
Plasinggalery
Pos Dokumente

Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

NG Lydenburg-Suid: Voltydse predikant (gemeenteleraar)
28 September 2026
Lekkerlees: Oor Leonard Cohen en die lewe
28 September 2026
Plaaslike verkiesing (4 November): ‘Gemeentes is nie eilande nie’
28 September 2026
Rethie van Niekerk gesels met Cas Wepener: Paradokse, liefde en vismotte 
28 September 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Gekruisig – Gebed
30 September 2026
Gekruisig
30 September 2026
Wit – Gebed
29 September 2026
Wit
29 September 2026

Lig Tydskrif Vennote

Boeliegedrag onder volwassenes: Hoe herken en hanteer ’n gelowige dit?
25 September 2026
‘Hoe kon ek God 74 jaar lank ignoreer?’ – ongelowige kom wonderbaarlik tot bekering
25 September 2026
Ná tien jaar se wag: ’n Wonderwerk – en toe geen hartklop
23 September 2026
Boelies in skole: Wat dryf ’n kind om ander seer te maak?
22 September 2026