Kerkkalender 2026

** LET WEL: Die kalender is saamgestel deur die kantoor van die Algemene Sinode en dien slegs as ’n basis. Dit kan aangepas word deur sinodes en gemeentes met byvoeging van unieke plaaslike gebeure.
Nuwejaarsdag (Publieke Vakansiedag) 1 Januarie
Epifanie 6 Januarie
*Week van Gebed 18-25 Januarie
Biddag vir Opvoeding en Onderwys 8 Februarie
Lydensweek 1 / Verheerlikingsondag 15 Februarie
Aswoensdag 18 Februarie
Lydenstyd 22 Februarie – 5 April
Lydensweek 2 / *Biddag vir Trauma en Verlies 22 Februarie
Lydensweek 3 1 Maart
Wêreldbiddag vir Vroue 6 Maart
Wêreldbiddag vir Mans 7 Maart
Lydensweek 4 8 Maart
Lydensweek 5 15 Maart
Menseregtedag (Publieke Vakansiedag) 21 Maart
Lydensweek 6 22 Maart
Groot Lydensweek / Palmsondag 29 Maart
Goeie Vrydag (Publieke Vakansiedag) 3 April
Paassondag 5 April
Gesinsdag (Publieke Vakansiedag) 6 April
Biddag vir Gesondheidsdienste 12 April
Vryheidsdag (Publieke Vakansiedag) 27 April
Werkersdag (Publieke Vakansiedag) 1 Mei
Moedersdag 10 Mei
Hemelvaart 14 Mei
Pinksterfees 24 Mei
Triniteitsondag 31 Mei
Biddag vir Ekologie 31 Mei
Koninkrykstyd 31 Mei – 22 November
Biddag vir Blindes 7 Junie
Biddag vir Jeug en Kategese 14 Junie
Jeugdag (Publieke Vakansiedag) 16 Junie
Vadersdag 21 Junie
Barmhartigheidsmaand / Vrouemaand 1-31 Augustus
Nasionale Vrouedag (Publieke Vakansiedag) 9 Augustus
Bybelsondag 30 Augustus
*Seisoen van Skepping 1 September – 4 Oktober
Biddag vir Dowes 6 September
*Biddag vir Landbou en die Boerderygemeenskap 13 September
Erfenisdag (Publieke Vakansiedag) 24 September
Biddag vir Bejaardes 27 September
Hervormingsfees 25 Oktober
Biddag vir Beskermingsdienste 15 November
Christus die Koning Sondag 22 November
16 Dae teen Geslagsgebaseerde Geweld 25 November – 10 Desember
1ste Advent Sondag 29 November
Wêreldvigsdag 1 Desember
2de Advent Sondag 6 Desember
3de Advent Sondag 13 Desember
Versoeningsdag (Publieke Vakansiedag) 16 Desember
4de Advent Sondag 20 Desember
Kersfees (Publieke Vakansiedag) 25 Desember
Welwillendheidsdag (Publieke Vakansiedag) 26 Desember
*Die Week van Gebed is ’n gevestigde gebruik in die NG Kerk. Hierdie spesifieke tyd word ook reeds sedert 1908 internasionaal as ‘n ekumeniese gebedstyd vir die eenheid van die kerk ingerig. Jesus se gebed “dat hulle almal een mag wees” (Johannes 17:21) roep die Kerk tot sigbare eenheid. Deur aan te sluit versterk die NG Kerk ekumeniese verhoudinge, toon nederigheid oor verdeeldheid, en getuig van Christelike eenheid in ‘n gefragmenteerde wêreld.
*Biddag vir trauma en verlies: Pastorale sorg is in die hart van gemeentebediening en Christelike sorg. Ons is baie bewus van die unieke konteks van lyding in Suid-Afrika. Hoë misdaadstatistiek traumatiseer voortdurend individue, families en gemeenskappe. Die trauma van Covid-19 het steeds impak op baie. Die Bybel roep ons om mekaar se laste te dra (Galasiërs 6:2). ‘n Biddag erken gemeenskaplike pyn, skep ruimte vir heling, en demonstreer die kerk se besorgdheid oor mense. Dit bied hoop te midde van trauma en posisioneer die kerk as ‘n helende teenwoordigheid in ons kwesbare samelewing.
*’n Seisoen van skepping van 1 September tot 4 Oktober word reeds wyd in ekumeniese kringe gevier. Hierdie beweging groei internasionaal in die lig van klimaatsverandering en ‘n duidelike oproep tot getuienis en rentmeesterskap teenoor in verhouding tot die skepping.
*Landbou is die ruggraat van Suid-Afrika se ekonomie en voedselsekerheid. Boere, hul werknemers en landelike gemeenskappe staan onder groot druk vanweë verskeie eksterne faktore, insluitend natuurlike realiteite soos droogtes en klimaatsverandering. Hierdie biddag sou ‘n geleentheid wees om te bid vir reën, goeie oeste, vrede en veiligheid op plase, en wysheid vir beleidsmakers wat landbou raak.
Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Brief | Eerste indrukke uit die hof: tugbesluite teen Marius Coetzee tersyde gestel
4 June 2026
NG Kerk Reivilo: Leraar termynpos
4 June 2026
Hoekom is die kindermoment mosterd ná die maal?
3 June 2026
Leergeleentheid daag NG Kerk se storievertellers uit om ’n kaart nader te trek (en teen spertyd te werk)
3 June 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Dag – Gebed
4 June 2026
Dag
4 June 2026
Cupcakes – Gebed
3 June 2026
Cupcakes
3 June 2026

Lig Tydskrif Vennote

Louis en Hettie Brittz se grootste les: ‘Die huwelik gaan nie oor selfvervulling nie’
4 June 2026
LiG Getuig-podcast #3: ‘Ek wil die stilte rondom alkoholisme breek’
3 June 2026
Nina en Ma Lindie – ‘Dis genade wat ons stories mooi maak’
1 June 2026
Matriekleerder loop weer ná groot bergfietsongeluk: ‘Ek het nou besef hoe groot God se krag is’
28 May 2026

Create a venue

Venue Title *
Venue Image *
Maximum file size: 128 MB
Description *
Facilitator
Facilitator Image
Maximum file size: 128 MB
Location *
date *
Venue Duration

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB
Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Datum *
Tyd
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB