VBO leergeleenthede aanlyn

As VBO Taakspan het ons in hierdie jaar verskeie VBO leergeleenthede gefasiliteer. Na die Covid-19 pandemie word verskeie VBO geleenthede aanlyn aangebied. Die verskillende sentra doen moeite om hierdie geleenthede beskikbaar te stel op YouTube:

Gaan loer gerus na die opgeneemde webinare op Excelsus se webblad.

Communitas het ook leergeleenthede op hulle kanaal.

Die Oos-Kaap sinode het ook opnames beskikbaar van VBO-kursusse.

Kyk ook na die KZN videos.

Wanneer jy ‘n video klaar gekyk het kontak jou sinodale VBO-verteenwoordiger wat kan help om die VBO punte te laai.

Kyk gerus hier om instruksies te lees om jou VBO-profiel te sien, en hoe jy VBO punte kan verwerf.

Plasinggalery
Pos Dokumente
Video oor

DEEL DIT

Kerkbode Vennote

Leraars beweeg (Amptelike nuus – 10 Julie 2026)
10 July 2026
Uitreik na immigrante in nood | Huis Piek se inwoners wys liefde met grondboontjiebotter en konfyt
8 July 2026
’n Brief vir die vroue van ons kerk
7 July 2026
Brief: Om as leraar af te los op die platteland
7 July 2026

Boodskap Vir Vandag Vennote

Igloe
11 July 2026
Kwaliteit – Gebed
10 July 2026
Kwaliteit
10 July 2026
Pa – Gebed
9 July 2026

Lig Tydskrif Vennote

Liewe Jesus se pleister en die Groot Geneesheer
10 July 2026
Laaste dae van genade vir Hermanus-vrou: ‘Dankie, Here’
8 July 2026
Van ’n intensiewesorgeenheid na die Comrades – vrou vertel van haar wonderbaarlike herstel ná ’n motorongeluk
8 July 2026
Ná 32ste aansoek om keuring ’n dokter: ‘God het my geleer hoe om staande te bly in die wind’
7 July 2026

Create a session

Session Title *
Description *
Max Seats *
Lokaal *
Kies Datum *
Tyd *
Cost
Session Featured Image *
Maximum file size: 100 MB
Facilitator Name *
About Facilitator
Facilitator Img
Maximum file size: 100 MB