Die trou en die sorg van die Here

‘n Beroep word op gemeentes gedoen om te volhard in gebed en in die ondersteuning van mense in nood.
Verklaring: selfdegeslagverhoudings

2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings op grond van prosedurele redes ter syde gestel
Algemene Sinode: Persverklaring oor selfdegeslagverhoudings

2019 besluit van die Algemene Sinode insake selfdegeslagverhoudings
Persverklaring oor vreemdelingehaat

Die NG Kerk soek versoening, eerder as vreemdelingehaat in al die verskyningsvorme daarvan.
Persverklaring oor geweld

‘n Duidelike ‘nee’ teen geweld moet gehoor word. Daarmee saam moet slagoffers van geweld pastoraal ondersteun word.
Kommentaar op die saak van teologiese opleiding soos tans in die media gevoer

Teologiese opleiding is ‘n uiters belangrike saak vir die kerk. Dit is nodig om goed ingelig te wees oor al die aspekte hiervan.
Geïntegreerde databasis ontwikkel vir NGK predikante

Leraars se punte vir voortgesette bedieningsopleiding en besonderhede rondom algemene bevoegdheid is nou deel van ‘n geïntegreerde databasis.
Gesprekke met Binnelandse Sake oor huwelike

Uitdagings rondom praktiese kwessies met die registrasie van huwelike is opgeneem met die adjunkminister van Binnelandse Sake.
NG KERK ROEP SY LIDMATE OP OM HOOP TE BRING TYDENS DIE ALGEMENE VERKIESING OP 8 MEI 2019

Gelowiges het ‘n getuienis om te lewer tydens die verkiesing – 2019
Persverklaring oor oproer en beskadiging van kerkgebou

Respek vir gelowiges se plekke van aanbidding is belangrik. vir ‘n ordelike samelewing.