
Humanitêre hulp in Midde Ooste
Duidelike kommunikasie is nodig, veral wanneer daar spanning of onsekerheid is. Hier is ’n paar eerlike vrae en antwoorde

Pastorale brief in Augustus 2025
Ons is bewus van soveel onrustigheid, kommer en nood rondom ons. Ons soek wysheid as gelowiges en bid dat God ons genadig sal wees. ‘n Brief aan leraars en lidmate.

ʼn Oop deur vir maatskaplike bedieningsvennote
KMDR kry weer ‘n administratiewe tuiste in die kantoor van die Algemene Sinode. Hierdie fisiese nader beweeg hoop om by te dra tot die versterking van samewerking op ‘n interdissiplinêre bedieningsvlak.

Pastorale brief
Ons is bewus van soveel onrustigheid, kommer en nood rondom ons. Ons soek wysheid as gelowiges en bid dat God ons genadig sal wees. ‘n Brief aan leraars en lidmate.

Voorbidding vir vrede in Mosambiek – verkiesingsgeweld
Kerkleiers in Mosambiek deel hul belewenis en kommer na die verkiesing en die sosiale onrus wat daarop volg. Ons bid vir ons Gereformeerde Kerkfamilie in Mosambiek.

Voorbidding vir Israel-Palestina
Sondag 6 Oktober 2024 is nagenoeg ‘n jaar nadat die mees onlangse konflik in die Gaza-strook opgevlam het. Laat ons intree vir vrede en geregtigheid hier en elders in die wêreld.

Kerkorde en Reglemente 2023
Artikels en reglemente van die Algemene Sinode in Oktober 2023 en uitgebrei met riglyne en funksionele besluite.

Amptelike Kommunikasie vanuit die ASM vergadering van 27-29 Februarie 2024
Amptelike kommunikasie na afloop van die Algemene Sinode Moderamen van 27-29 Februarie 2024

Herdelike Brief: Algemene Sinode 2023
Ds Jan Lubbe, Voorsitter van die Moderamen van die Algemene Sinode van 2023, skryf in hierdie herderlike brief an alle gemeentes, lidmate, en kerkraadslede oor die besluite van die Algemene Sinode van 2023.

Verklaring van die dagbestuur van die NG Kerk (Algemene Sinode)
Die Dagbestuur van die Moderamen
reageer op interne verdeeldheid – 12 Augustus 2022.

Die nood in veral KZN en kommentaar op Die Strand-verklaring
Dr Gustav Claassen reageer op plundering in KZN en briewe in die media oor dolerende gemeentes.

Wat moet die kerk nou doen
Dr Gustav Claassen doen ‘n beroep op kerkleiers en gelowiges om te midde van politieke onrus as vredemakers op te tree – 13 Julie 2021.

PEPUDA-wetgewing
Navrae oor PEPUDA-wetgewing word beantwoord | Ook ‘n raamwerk vir kommentaar

WET OP BESKERMING VAN PERSOONLIKE INLIGTING
“n Handleiding is beskikbaar vir die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting.

Bevestigings
Die onderskeid tussen Huwelikswet 25 van 1961 en Wet 17 van 2006 (Civil Union Act) met betrekking tot aansoek om registrasie vir leraars wat hul weg oopsien om selfdegeslagverbintenisse te voltrek.

NG Kerk spreek haar uit teen geweld en die miskenning van mense se menswaardigheid
Die NG Kerk betreur alle vorme van geweld en diskriminasie wat mense se Godgegewe menswaardigheid aantas.

Die NG Kerk se reaksie op Covid-19
Kommunikasie oor die NG Kerk se reaksie op die Covid-19 pandemie.

COVID-19: Hoe kan my gemeente betrokke wees?
Gemeentes se betrokkenheid ten tye van die Covid-19 pandemie.

COVID-19: Reëlings rondom begrafnisse
Regulasies moet in ag geneem word terwyl leraars voortgaan om baie nodige pastorale hulp te verleen.

Inligting oor Covid-19
‘n Pastorale brief en verklaring van die ASM te midde van die pandemie.

Die trou en die sorg van die Here
‘n Beroep word op gemeentes gedoen om te volhard in gebed en in die ondersteuning van mense in nood.

Verklaring: selfdegeslagverhoudings
2015-besluit oor selfdegeslagverhoudings op grond van prosedurele redes ter syde gestel

Algemene Sinode: Persverklaring oor selfdegeslagverhoudings
2019 besluit van die Algemene Sinode insake selfdegeslagverhoudings

Persverklaring oor vreemdelingehaat
Die NG Kerk soek versoening, eerder as vreemdelingehaat in al die verskyningsvorme daarvan.

Persverklaring oor geweld
‘n Duidelike ‘nee’ teen geweld moet gehoor word. Daarmee saam moet slagoffers van geweld pastoraal ondersteun word.

Kommentaar op die saak van teologiese opleiding soos tans in die media gevoer
Teologiese opleiding is ‘n uiters belangrike saak vir die kerk. Dit is nodig om goed ingelig te wees oor al die aspekte hiervan.

Geïntegreerde databasis ontwikkel vir NGK predikante
Leraars se punte vir voortgesette bedieningsopleiding en besonderhede rondom algemene bevoegdheid is nou deel van ‘n geïntegreerde databasis.

Gesprekke met Binnelandse Sake oor huwelike
Uitdagings rondom praktiese kwessies met die registrasie van huwelike is opgeneem met die adjunkminister van Binnelandse Sake.

NG KERK ROEP SY LIDMATE OP OM HOOP TE BRING TYDENS DIE ALGEMENE VERKIESING OP 8 MEI 2019
Gelowiges het ‘n getuienis om te lewer tydens die verkiesing – 2019

Persverklaring oor oproer en beskadiging van kerkgebou
Respek vir gelowiges se plekke van aanbidding is belangrik. vir ‘n ordelike samelewing.

Hulp aan Mosambiek
Skade wat deur sikloon Idai in Mosambiek aangerig is roep om ondersteuning.

Hofuitspraak: Standpunt ten opsigte van selfdegeslagverhoudings
Die hofuitspraak rondom die NG Kerk se standpunt oor selfdegeslagverhoudings is bekend – 2019

Biddag vir Jeug en Onderwys
Onderwys en opvoeding is ‘n saak waaroor die NG Kerk baie sterk voel en bid en meewerk om kwaliteit onderrig te bevorder.

Uitspraak van die hofsaak, Regulering van godsdiens en Kerswense
Enkele sake van belang word aangespreek voordat werksaamhede vir die jaar (2018) tot ‘n einde kom.

Gebedsgeleentheid en hofsaak oor selfdegeslagverhoudings
Oproep om gebed op Sondag 2 September 2018

Gedragskode en Gronddebat
‘n Uitnodiging om kommentaar te lewer op ‘n gedragskode vir godsdiens, asook op die heersende gronddebat.

Verklaring van die moderatuur: Hofsaak oor selfdegeslagverhoudings
Kommentaar op berigte in die pers insake die hofsaak rondom selfdegeslagverbintenisse waarin die NG Kerk tans betrokke is.

Verklaring van die moderamen van die NG Kerk oor gelowiges se roeping in Suid-Afrika
Die Moderamen roep lidmate tot aktiewe getuienis op.

Die NG Kerk en grondhervorming
Die NG Kerk neem aktief deel aan die gesprek oor grondkwessies.

Verklaring van die NG Kerk Moderatuur
Elf lidmate van die NG Kerk open ‘n regsproses teen die Algemene Sinode se 2016 besluit oor selfdegeslagverbintenisse. Belangrike verkiesing van skoolbeheerliggame.

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Februarie 2018
Dag Zero in die Wes Kaap en leierskap voer gesprek met Solidariteit.

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Januarie 2018
Kommer oor die onderwys, aanbod om internasionale byeenkoms van kerke aan te bied, en ‘n ontmoeting met die EFF.

NG Kerk kommentare oor die Skolewet
Reaksie op die wysigingswetsontwerp met betrekking tot die Skolewet

Opvolg: Skolewet en Verootmoediging
Nog kommentaar op wysigingswetsontwerp gesoek en ‘n dag van gebed en verootmoediging

Biddag: geweld, misdaad en droogte
Bid saam met Goudland Sinode vir onaanvaarbare toestande van geweld en plaasmoorde, asook omstandighede in die landbou wat mens en dier raak.

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Oktober 2017
Hofsaak, Commission for Cultural, Religious and Language Rights, wysigingswetsontwerp van die Skolewet.

Uitspraak oor Godsdiens op skole
Beste kollega Die afgelope week of twee het die kerk kennis geneem van die CRL se reaksie op onder meer die NG Kerk se kommentaar

Pakket vir Biddag: Jeug en Kategese
Anriette de Ridder het vir die Biddag: Jeug en Kategese ‘n baie nuttige pakket saamgestel

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Mei (2) 2017
Die pad na ʼn missionale kerk het twee spore: ʼn diep kultuurverandering en die skep van nuwe geloofsgemeenskappe. Vind ook ʼn Afrikaanse gids vir voorbidding vir ons land.

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Mei 2017
Verskeie nuusbrokkies, waaronder ‘n ontmoeting met leiers van die VGK

Die NG Kerk en die politieke leierskap in SA
Die kerk protesteer teen politieke leiers se vergrype aan mag wat vrede en versoening in gedrang bring

Skrywe van die Algemene Sekretaris: Maart 2017
Ekonomiese bemagting en ‘n konsepwet oor haatspraak. Ons bid ook vir reën en ʼn besoek aan Namibië word gebring

COMMENTS ON THE CRL REPORT REGARDING THE COMMERCIALISATION OF RELIGION.
Kommentaar op die kommersialisering van godsdiens

Konsepwetgewing en Onderwys
Die kerk se kommentaar op wetgewing rakende haatspraak en inligting oor ‘n biddag vir onderwys

COMMENTS ON THE PREVENTION AND COMBATING OF HATE CRIMES AND HATE SPEECH BILL, 2016
Die minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling verwelkom kommentaar op wetgewing oor haatspraak

Reformasie 500
Hulpmiddels ter viering van vyfhonderd jaar van reformasie | 2017

Kerswense 2017
Mag die boodskap van Jesus se geboorte nou harder klink as huidige kerklike geskille

Voorgestelde wetgewing bied groot uitdagings vir kerke
Aanstoot kan nou maklik as haatspraak interpreteer word – implimentering van nuwe wetgewing uitdagend

Persverklaring: Gustav Claassen, Dirkie van der Spuy, Nelis Janse van Rensburg
Leiers praat met kerk na die Algemene Sinode se 2016 besluit oor selfdegeslagverhoudings

Besluit: Selfdegeslagverhoudings
Hier is die Algemene Sinode se 2016 besluit oor selfdegeslagverhoudings

PASTORALE BRIEF
Deernisvolle skrywe aan die kerk na afloop van ‘n buitengewone sitting van die Algemene Sinode | 2016

REFO 500
Merk September 2017 op die kalender vir die viering van 500 jaar van reformasie

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Kerklike weg rondom selfdegeslagverbintenisse
Kritiek op die kerk se uitvoering van bepaalde besluite rakende die bevestiging van selfdegeslagverbintenisse

Skrywe van die Algemene Sekretaris – ASM vergadering
Terugvoer oor sake op die agenda van die Moderamen, waaronder ‘n buitengewone sinode in 2016

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Appélproses
Regsekerheid word gesoek oor appélproses na aanleiding van besluite van die Algemene Sinode | Selfdegeslagverhoudings

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Junie Nr 2
Meer oor die ingewikkelde proses rondom die hantering van appèlle

Skrywe van die Algemene Sekretaris – Junie
Kerklike werksaamhede | Teologiese opleiding, huweliksbevestigers, jeugsake, Reformasie 500, ‘n versoeningsgeleentheid, en droogtehulp

Versoeningsveldtog
Versoening | ‘Sing ‘n nuwe lied Suid Afrika’